Nie eens 'n briesie nie. Die wonderlikste somersaand buitelug konsert! Wat 'n voorreg om sulke formidabille musiekante hier te sien optree.
Na optredes in 26 lande, sĂȘ Christa " Dis nog die lekkerste om in jou eie land op te tree. Op hierdie verhoog, onder hierdie bome!"
Yeayi
No comments:
Post a Comment